Als oor Aurora

Aurora – Om die Berg

Aurora om die berg logo

Aangebied deur die N.G. Kerk Gemeente van Aurora

Aurora Om die Berg

Meer oor ons

Om die Berg is ‘n bergfiets uitdaging en prettrap wat gereël en onderskryf word deur die Gemeente van die N.G. Kerk van Aurora.

 

Die Gemeente bedien sedert 1906 die gemeenskap in die onmiddellike omgewing van Aurora, terwyl dit ook verskeie liefdadigheids en sendingprojekte elders ondersteun.

 

Die Gemeente pak verskeie projekte elke jaar aan. Om die Berg is een van die jaarlikse projekte van die Gemeente en vereis die samewerking van die hele gemeenskap.

 

Die Gemeente nooi graag besoekers om die pragtige omgewing te kom ervaar.

WAARHEEN DIE GELD GAAN

Aurora-Om-Die-Berg-Aurora-NG-Kerk.

Ons nooi graag besoekers om die pragtige omgewing van Aurora Om die Berg te besoek

Kontak Aurora Om die Berg

© 2025 | AURORA OM DIE BERG | Kopiereg deur 3DOM AGENCY. Alle regte voorbehou

3DOM AGENCY | Website Design | Social Media Marketing | Privacy Policy | Customer Consent Policy | Terms & Conditions